Kids/Afrikaans

Ontsyfer Die Geheime Woorde!!

Kan jy die geheime woorde ontsyfer van aktiwiteite wat op trek plaasgevind het?

Seep maak / Botter maak / Broodbak / Vuur maak / Vee oppas / Kerse maak / Jag



Ontsyfer Die Geheime Woorde!

Kan jy die geheime woorde ontsyfer van voorwerpe in die museum?

rolstoel / lykswa  / ossewa / San /  Ceres / remskoen / Khoi / museum / melkkan / boerseep


Bloksiesraaisel!

DWARS

1.  Die museum  was eers as …………………… gebruik voordat dit ‘n museum geword het ?

2.  Wat is die naam van die pas by die ingang van Ceres.

3.  Mnr AG…………. het vir Michellspas gebou.

4.  Die eerste bank in Ceres was die ………….. Bank ?

5.  Die brug wat oor die Dwars rivier gebou is  word die …………….Brug genoem.

AF

1.  Wat is die plaas se naam waarop ‘n gedeelte van Ceres uitgelê is ?

2.  Na wie is die uitbreiding Morrisdal vernoem ?  Na mnr……………. ?

4.  Die …………….kerk is die Engelse kerk wat ook as skooltjie gebruik is ?

6.  Watter groot gebeurtenis het in September 1969 in Ceres plaasgevind ?

7.  ‘n …………….. het dié  kerk amper verwoes in 1976

Antwoorde

Top